My Klein Kombuise is gestig deur Hanna Marais Heerlike tuis gebak in die hart van die Overberg, Caledon. Kom gerus en plaas u bestelling vir heerlike vars Wortel koek of Sjokolade koek en nog vele meer.. Vir meer inligting oor pryse en verskeidenheid produkte sien gerus ons "Pryslys" bladsy.. Of kontak ons om 'n bestelling te plaas deur die "Kontak" bladsy. Vir die kolekte van bestellings of vir kontant betalings sien asb ons "Kaart" bladsy wat ons adres vertoon..